Na die Goudgetinte Bergtoppe
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Jul 28, 2016
- 1 min read

“Kom, laat ons optrek na die berg an die HERE toe, na die huis van die God
van Jakob sodat Hy ons sy wil kan leer en ons daarvolgens kan lewe.” MIGA. 4:2
Vir elke probleemsituasie is die enigste antwoord: Terug na God toe!
En daar is geen ander pad na God en sy krag, as deur Jesus Christus nie.
Kommentare