Boodskap van die Winter
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Jul 29, 2016
- 1 min read

“Dit was daardie tyd die fees van die tempelwyding in Jerusalem, en dit was winter.” JOH. 10:22
Die winter het sy eie bekoring ... en sy eie bekommernisse.
Die Heilige Gees besiel ons lewe sodat selfs die winter nie
sonder seen verbygaan nie.
Comments