Verheerlik die Heer!
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Jul 30, 2016
- 1 min read

“Ek het U op aarde verheerlik deur die werk te volbring
wat U My gegee het om te doen.” JOH. 17:4
Wanneer jy sy werk doen, durf jy nie vergeet dat jy in diens van die
Koning van alle konings is nie.
Gee Hom derhalwe die eer wat sy Naam toekom.
Verheerlik die Heer!
Comments