Gaan met Vertroue Vorentoe
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Aug 1, 2016
- 1 min read

“Hy gaan julle vooruit na Galilea toe.
Daar sal julle Hom sien soos Hy vir julle gese het.” MARK. 16:7
In die gesindheid van volgehoue gehoorsaamheid aan God en intieme gemeenskap met Hom, kan jy die toekoms met vertroue tegemoetgaan.
Comments