‘n Moeilik Opdrag
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Aug 2, 2016
- 1 min read

“Gaan na jou huis, na jou mese toe, en gaan vertel vir hulle wat die HERE alles vir jou gedoen het en dat Hy jou jammer gekry het.” MARK. 5:19
Miskien is God se taak vir jou om weer die vlam van
tintelende geestelike lewe in ‘n sterwende gemeente aan te steek.
Is jy gehoorsaam genoeg om hierdie uitdaging te aanvaar?
Comments