Eersteklas Beesbredie
- Johan Brits
- Aug 3, 2016
- 1 min read

Jy benodig:
5 wortels,
'n groot ui,
sampioene,
2 knoffelhuisies,
goeie kwaliteit beesvleis in blokkies gesny,
pakkie bacon,
tamatiepuree,
2 koppies rooiwyn,
drie aartappels,
pietersielie,
beef stock Olyfolie
Metode: Braai bacon tot bruin.

Verbruin vleis blokkies.

Skep uit en voeg wyn by sous in pot. Voeg sampioene by. In 'n ander pot maak uie, wortels en knoffel warm en voeg die tamatiepuree by.
Voeg vleis en bacon by wynsous. Voeg uie ens by. Meng alles en plaas in oondbak. Verhit oond vooraf teen 165 grade C.
Bak vir 1 uur 45 min.
Bedien met rys
Comentarios