By God is dit Nooit te Laat nie
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Aug 4, 2016
- 1 min read

“Nadat Hy gehoor het dat Lasarus siek is,
het Hy egter nog twee dae op die plek gebly waar Hy was.” JOH. 11:6
Jy het waarskynlik al die moeilike les geleer dat jy God nie aan jou persoonlike tydrooster ondergeskik kan maak nie. Sy tydsberekening is altyd volmaak.
Comments