Laat U Wil Geskied
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Aug 5, 2016
- 1 min read

“Moet nogtans nie doen soos Ek wil nie, maar soos U wil.” MATT. 26:39
Die oorwinning in Getsemane le daarin dat ons God se wil verkies
bo ons eie begeertes. Dan is ons nooit verslaners nie, maar oorwinnaars!
Comments