‘n Resep om Bitterheid te Oorwin
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Aug 7, 2016
- 1 min read

“Toe hulle by Mara aankom, kon hulle nie die water drink nie, omdat dit bitter was.” EKS. 15:23
Die enigste doeltreffende teenmiddel vir bitterheid,
is om gereinig te word deur die liefde van Jesus Christus.
Comments