Geluk is ‘n Haalbare Ideaal
- Aug 8, 2016
- 1 min read

“Wie op die HERE vertrou, met hom gaan dit goed.” SPR. 16:20
‘n Lewe wat geheel en al deur God beheer word, is ‘n lewe van geluk, innerlike vrede en gemoedsrus. Dit is, deur die verdienste van Jesus Christus, ‘n bereikbare ideaal.























































Comments