Leidsman tot Heiligmaking
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Aug 9, 2016
- 1 min read

“Wy julle aan My. Wees heilig, want Ek is die HERE julle God.” LEV. 20:7
Die Woord van God gee ons die riglyne vir ‘n heilige lewe. Christus is ons volmaakte Voorbeeld van ‘n heilige lewenswandel. Die Heilige Gees lei ons tot heiligmaking.
Comentários