Wees Versigtig met Jou Getuienis
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Aug 10, 2016
- 1 min read

“Dit sal vir julle ‘n geleentheid wees om van My te getuig.” LUK. 21:13
‘n Christen kan nie getuig sonder die leiding van die Heilige Gees nie.
Anders is jou getuienis nie alleen kragteloos nie,
maar dit skep ook intense antagonisme.
Comments