‘n God wat Omgee
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Aug 11, 2016
- 1 min read

“Werp al julle bekommernisse op Hom, want Hy sorg vir julle.” 1 PET. 5:7
AS ons gemoedsrus wil smaak in hierdie snelveranderde wereld met al sy versoekings en verleidings, moet ons die Meester se voorbeeld volg.
Comments