Wie? – Ek?
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Aug 12, 2016
- 1 min read

“Wie is ek dat ek dit by die farao sou waag en
dat ek die Israeliete uit Egipte sou bevry?” EKS. 3:11
Wees verseker dat God jou nooit tot ‘n taak sal roep waarvoor
Hy jou nie die toerusting sal skenk nie.
Opmerkingen