Die Naasbeste is nie Goed Genoeg nie
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Aug 13, 2016
- 1 min read

“Julle bring gesteelde, lam, siek diere, julle bring dit as offers!
Moet Ek ingenome wees daarmee dat julle vir My sulke goed bring?
Vra die HERE.” MAL 1:13
Die naasbeste is net nie goed genoeg vir God nie.
Hy het sy beste en kosbaarste vir ons gegee:
God het die wereld so lief gehad, dat Hy sy enigste Seun gegee het ...” (Joh. 3:16)
Comments