Macaroni slaai
- Rens
- Aug 12, 2016
- 1 min read

2 Koppies pasta gekook tot sag – gedreineer en afgekoel (ek het hier 1 koppie klein skulpie noedels en 1 kop macaroni gebruik) Blokkies gouda kaas Blokkies tamatie Blokkies seldery Blokkies komkommer Handvol ertjies – sommer in die mikrogolf gegooi vir ‘n paar minute Halwe blikkie “salad cut” aspersies Stukkies rooi, roen en geel rissie Halwe ui – fyn gekap Halwe koppie cross en blackwell mayonnaise Kwart koppie cross en blackwell hamburger mayonnaise 50ml bladjang Growwe peper , sout, en pietersielie Meng alles en bewaar in die yskas
Comentarios