Daar is Donker Dae
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Aug 14, 2016
- 1 min read

“In alles word ons verdruk, maar ons is nie terneurgedruk nie;
ons is oor raad verlee, maar nie radeloos nie; ons word vervolg,
maar nie deur God verlaat nie, op die grond neergegooi, maar nie vernietig nie.” 2 KOR. 4:8-9
Sonder ‘n opregte en lewende geloof wat jou in staat stel om te triomfeer oor jou probleme, sal die pad vorentoe onmoontlik word.
Comentários