Wanneer Godsdiens Verwarrend word
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Aug 15, 2016
- 1 min read

“Stel julle vertroue in die HERE julle God, en julle sal vas staan.” 2 KRON. 20:20
Wanneer jy verwar word met vreemde en nuwe leerstellings,
hou jou geestelike oog op Jesus, jou Leidsman.
Laat Hom jou tradisionele geloof vernuwe en versterk deur sy Heilige Gees.
Comments