Sien die Skoonheid Raak
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Aug 16, 2016
- 1 min read

“Verder, broers ... alles wat mooi is – daarop moet julle julle gedagtes rig.” FIL. 4:8
Konsentreer op die mooi dinge wat nog in oorvloed in hierdie wereld oorgebly het. Dan sal julle die vrede van God ervaar wat alle verstand te bowe gaan.
Comments