Hoe Raak Jesus se Woorde Jou?
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Aug 18, 2016
- 1 min read

“Almal in die sinagoge was woedend toe hulle hierdie dinge hoor.
Hulle het opgespring, Hom uit die dorp uitgejaag ...” LUK. 4:28-29
Jesus het mense nooit probeer streel deur vir hulle te se wat hulle
graag wou hoor nie, maar dit wat hulle moes hoor.
コメント