Immanuel – God met Ons
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Dec 24, 2016
- 1 min read

“Die maagd sal swanger word en ‘n Seun in die wereld bring,
en hulle sal Hom Immanuel noem. Die naam beteken God by ons.” MATT. 1:23
Die Jesuskind word nie in Betlehem nie, maar in jou hart gebore.
Nie alleen God met ons nie – maar ook ons met God!
Comments