Vir Donker Dae van die Gees
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Aug 19, 2016
- 1 min read

“Gisteraand was daar nog trane en vanmore lag ek al weer.” PS. 30:6
Geestelike depressie is nie noodwendig sinoniem met geestelike mislukking nie.
Dit word alleen ‘n verleentheid wanneer jy botweg weier
om uit die duisternis na die lig toe te beweeg.
Comments