Daar Skuil Gevaar in Populariteit
- Aug 20, 2016
- 1 min read

“Ellende wat vir julle as al die mense goed van julle praat.” LUK. 6:26
As Christen is jou eerste plig nie om populer te wees nie.
Jy moet so leef en praat dat jy die goedkeuring van die Meester verdien.
Comments