Vrede Breek deur Droefheid
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Aug 21, 2016
- 1 min read

“Dan sal julle ook nie treur nie, soos die ander mense wat geen hoop het nie.” 1 TESS. 4:13
Indien ons onwrikbaar seker is van ons kindskap van God,
is juis dit ons waarborg dat ons deur die klankgrens
van pyn en droefheid kan breek.
Bình luận