Blymoedige Christene
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Aug 23, 2016
- 1 min read

“Wees altyd bly in die HERE! Ek herhaal:
Wees bly! Wees inskiklik teenoor alle mense.” FIL. 4:4
Robert Louis Steenson het gese: “Wanneer ‘n blymoedige persoon ‘n vertrek binnekom, is dit asof nog ‘n lig aangeskakel word.”
Christus het gese: “Julle is die lig vir die wereld.”
Commentaires