Oorgevoeligheid
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Aug 24, 2016
- 1 min read

“Julle moet in My bly en Ek in julle.
‘n Loot kan nie uit sy eie vrugte dra as dit nie aan die wingerdstok bly nie;
en so julle ook nie, as julle nie in My bly nie.” JOH. 15:4
In Christus bly ons veilig teen die aanslae van ons eie sensitiewe, oorgevoelige gemoed. Die voorwaarde is dat ons soos lote in Hom, die Wingerdstok, sal bly.
Comments