Stil by God
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Aug 25, 2016
- 1 min read

“Wees stil voor die HERE, al wat leef! Hy kom uit sy heilige woning tevoorskyn.” SAG. 2:13
Die heerlikste en vrugbaarste stilte wat enige mens kan ken,
is om stil te word voor die majesteit van God.
Comments