Deur Trane tot troos
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Aug 27, 2016
- 1 min read

“Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop,
om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie.” HEB. 11:1
Geloof is noodsaaklik vir oorwinning in ons geestelike lewe.
Daarsonder kan ons die stryd van die lewe nie aanpak nie;
daarsonder kan ons nie ons smarte en probleme verwerk nie.
Comments