Vergoeding vir Skade
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Aug 29, 2016
- 1 min read

“Ek sal julle vergoed vir die tyd van sprinkaanswerm op sprinkaanswerm ...” Joel 2:25
Wat ‘n wonderlike God aanbid ons nie! Hy gee vergoeding vir skade wat ons gely het, selfs deur ons eie kortsigtige afdwaling en ongehoorsaamheid.
留言