Die Vermoe om te Vergeet
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Aug 30, 2016
- 1 min read

“Maar een ding doen ek:
ek maak my los van wat agter is en strek my uit na wat voor is.” FIL. 3:13
AS ons gemoedsrus wil ken, sal ons moet leer om sekere dinge in die lewe te vergeet. Dit is ‘n genadegawe van God self.
Comments