Lofsingende Geloof
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Aug 31, 2016
- 1 min read

“Ek wil die HERE prys so lank ek lewe,
ek wil die lof van God besing so lank ek daar is.” PS. 146:2
Eerbetoon en lof aan God kom met elke eenvoudige, maar edel daad wat ons in sy Naam uitvoer ... en selfs met elke verheffende gedagte in ons gemoed.
Comments