Liefde en Groei
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Sep 1, 2016
- 1 min read

“Iemand wat aan Christus behoort, is ‘n nuwe mens.
Die oue is verby, die nuwe het gekom. Dit alles is die werk van God.” 2 KOR. 5:17-18
Christus wag vir jou hier by die vertrekpunt tot ‘n nuwe,
betekenisvolle en vreugdevolle maand. Loof sy Naam!
Comments