Melinda: Merke, Gereed ...
- Melinda du Plessis
- Sep 1, 2016
- 1 min read


Veilig in Bordeaux!!! Vliegtuig was vertraag en toe uur busrit - heerlik verdwaal ;-) na die herberg, en toe stort, en nou wifi uitgefigger!! Lief julle
Vroegoggend in Bordeaux: Palace de Victoire. Dink ek mag moontlik die Skilpad op die Camino wees :)



My eerste misverstand agv taal vanoggend. By die stasie sê ek ek kom haal my kaartjies vir St Jean Pied du Port, hul gee my n kaartjie na die treinstasie St Jean... 3 min van hul af.... Dus vertrek ek nou eers vanmiddag die tyd wat ek al in SJPP sou wees ai... Maar dis als deel vd adventure... Gaan nou iets soek om te knibbel in my sak, ekt myself op die vloer tuisgemaak in n hoek :-)

Comments