“Vandag”- Jou Kosbaarste Besitting
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Sep 2, 2016
- 1 min read

“Moenie roem oor wat jy more verwag nie;
jy weet nie wat die dag sal oplewer nie.” SPR. 27:1
Moenie tot more uitstel wat jy vandag moet doen nie –
more daag dalk nooit vir jou op nie.
Van uitstel kom afstel – en in die lig van die ewigheid gesien,
is dit ‘n kortsigtige en fatale fout.
Comments