Groei in Christus
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Sep 5, 2016
- 1 min read

“Nee, ons sal in liefde by die waarheid bly en so in alle
opsigte groei na Christus toe.” EF. 4:15
Die Meester ken jou beter as wat jy jouself ken.
Deur jou lewe met Hom te deel, kan jy Hom egter beter leer ken.
Comments