Met God Vandag
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Sep 6, 2016
- 1 min read

“Met u hulp loop ek ‘n oormag storm, met my God by my is
geen stadsmuur vir my te hoog nie.” PS. 18:30
Vertrou God vir hierdie dag.
Ontwikkel ‘n voortdurende sin van geloofsvertroue
in elke situasie wat die lewe mag meebring.
Doen dit veral as gevaar en vrees jou lewe bedreig.
Comments