Melinda: Dag 6
- Melinda du Plessis
- Sep 7, 2016
- 1 min read

Dag 6: Pamploma na Obanos 22.5km
Hallo almal!
Ek het vandag saam met 'n Texas paartjie, Don en Jacky gestap. Hulle het pragtige harte! Ek het hitte uitslag en sonbrand! Ons albergue het nie wifi nie, so ek sit nou in 35 grade buite die biblioteek om gou te laat weet ek is ok. Vir almal wie ontsteld is: ek het faktor 50 oral aangesmeer, maar jy brand steeds!
Comments