Teespoed as Middel tot Groei
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Sep 7, 2016
- 1 min read

“Julle moet baie bly wees wanneer allerlei beproewings oor julle kom, want,
soos julle weet, as julle geloof die toets deurstaan het,
stel dit julle in staat om te volhard.” JAK. 1:2-3
As jou teespoed konstruktief en positief verduur word,
sal jy mettertyd ‘n dieper begrip van liefde van jou hemelse Vader ontwikkel.
Comments