Doen Dit op ‘n Nuwe Manier
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Sep 8, 2016
- 1 min read

“Toe se Hy wat op die troon sit: ‘Kyk, Ek maak alles nuut.’” OP. 21:5
Wees oorspronklik in jou denke, gesindhede en dade.
Sodoende sal jy nuwe belangstellings ontdek wat aan
jou nuwe dryfkrag en beslieling vir jou dagtaak sal gee.
Comments