Melinda: Dag 7
- Melinda du Plessis
- Sep 8, 2016
- 1 min read

Dag 7: Obanos tot Estella 25km
Ek is veilig in Estella. Dit was 25km.
Was vandag 14:00 hier gewees, dit was bewolk met 'n ligte windjie, ook die uur in die donker stap vanoggend het baie gehelp.
Lyfie lekker seer, maar niks ernstig. Bly in 'n weird plekkie .. Maar dit is deel van die avontuur. Bid ASSEBLIEF teen bed bugs!
Ek lief julle tonne! Die liedjie met die woorde: I fall on my knees and fight like a warrior, het my diep geraak vandag. Het lekker musiek geluister vandag.
Comments