Geestelike Groei is ‘n Proses
- Sep 9, 2016
- 1 min read

9 September Geestelike Groei is ‘n Proses Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech “Daar kom jalousie en twis onder julle voor. Is dit nie omdat julle nog werelds is en julle werelds gedra nie?” 1 KOR. 3:3 Terwyl die proses van groei en volwassewording in jou lewe voortgaan, ontwikkel jy ook ‘n groter begrip van jou medemens en word liefde toenemend deur jou lewe weerkaats.























































Comments