Uitdaging tot die Nuwe Lewe
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Sep 10, 2016
- 1 min read

“Julle gees en gedagtes moet nuut word;
lewe as nuwe mense wat as beeld van God geskep is.” EF. 4:23 – 24
Die opgestane Christus bied vandag nog nuwe en ware lewe
aan elkeen wat na Hom toe kom en in Hom glo.
Yorumlar