Die Kuns van Oorgawe
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Sep 11, 2016
- 1 min read

"Eers het hulle hulleself aan die HERE gegee en toe aan ons.
Dit is soos God dit wil.” 2 KOR. 8:5
‘n Mens kan alleen ‘n vole n bevredigende lewe leef indien
jy bereid is om jou beste aan God te gee – jouself!
コメント