Melinda: Dag 11
- Melinda du Plessis
- Sep 12, 2016
- 1 min read

Dag 11: Logrono na Najera 30km
Vandag spring ek vroeer weg as gewoonlik om die hitte te mis... gaan vandag dalk bietjie kort knip om die 38 grade hitte en son te mis, sal sien.
Vandag stap ek vir my dierbaarste, mooiste Pips 2 Gemstones-vriendinne!! Julle is my hartklop!!! Lief vir julle xxx
Veilig in Najera!
My voete kan 'n klippieprent van elke km teken ... Hulle MOUN!! Gaan nou dux - die stort was AWESOME!!!
コメント