Voel Jy soos ‘n Reisiger na Nerens?
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Sep 12, 2016
- 1 min read

“Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop.” SPR. 3:6
Wanneer jy jou lewe onvoorwaardelik aan God oorgegee het,
en in die bewustheid van sy teenwoordigheid leef,
begin ‘n gans nuwe lewe vir jou.
Commenti