God, Jou Beste Vriend
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Sep 13, 2016
- 1 min read

“Dawid het al hoe sterker geword, en die HERE die Almagtige was met hom.” 1 KRON. 11:9
Om van dag tot dag met God ‘n sinvolle verhouding te handhaaf,
sal ‘n verstommende uitwerking op jou lewenstyl he.
Comments