Melinda: Dag 13
- Melinda du Plessis
- Sep 14, 2016
- 1 min read

Dag 13: Santa Domingo - Tosantos 28km
Ek het verder gestap as beplan, 28 km na Tosantos, maar die dorpie het nie wifi gehad nie. Goeie nagrus gehad - by n weird plekkie geslaap, maar dit was 'n belewenis. Ek nou op volgende dorpie vir hot chocolate en croissant. Dit is 2 grade met 'n ysige wind. Ek stap reg in reenwoke in, so sal sien hoe dit gaan. Lief julle!!!
Comments