Die Verantwoordelikheid is Joune
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Sep 15, 2016
- 1 min read

“Bly in die liefde van God. Vestig steeds julle verwagting op die barmhartigheid
van ons HERE Jesus Christus wat die ewige lewe aan julle sal gee.” JUD. 21
Niks wat jy kan doen, kan God se liefde vir jou verdien nie …
maar Hy gee dit gratis aan almal wat dit wil aanneem.
Comments