Onsterflike Liefde
- Sep 16, 2016
- 1 min read

“’Ek het julle lief, se die HERE. Maar julle vra: ‘Hoe het U ons lief?’” MAL. 1:2
Die grootsheid van God se liefde vir die mens kan nooit bepaal of gemeet word nie. Daarvoor is sy liefde te duiselingwekkend.























































Comments