Past. Lourens Groenewald fieks jou swembad sommer tjop-tjop
- Corne Liebenberg
- Sep 15, 2016
- 1 min read
Is jou swembad vol krake? Past. Lourens Groenewald kan jou swembad regmaak, sonder dat jy die water hoef uit te tap. Sy rekening sal ook in die meeste gevalle minder wees as die waterrekening om die swembad weer van voor af vol te tap!
Kontak Past. Lourens Groenewald sommer vandag nog by: lourenssnr@gmail.com of 073 190 8581
Comments